Toe ek die blog klaar geskryf het klik ek op “Appearance” met die idee om die opskifte te onderstreep en die teks mooi te maak en wolla moertoe is alles wat ek ‘n uur lank geskryf het, nou is ek so nukkerig ek gaan sommer slaap hoop Johan kan dit opspoor, hom gebel maar ongelukkig slaap hy al.
Dit is duidelik dat ek nog nie lekker opgelei is om die nuwe blog te post nie hy moet maar oorkom vir bietjie training, sorry!!
Filed under: Uncategorized
al wat help is `n sigaar en baie port.
Nou praat jy wanneer kom ek en jy weer bietjie bymekaar ?
Oulik wat Blouwillemaandag sê!
Was dit nou nie lekker om sonder spanning eergister te sit en rugby kyk nie!
Die goeie nuus is dat die Bokke week ná week verbeter.
Die eerste week het die All Blacks 32 punte teen ons aangeteken, die week daarna 31 en teen die Aussies het ons net 30 punte teen ons gehad.
En hierdie Saterdag niks! Baie verblydend, dié terugvegpoging van ons!